ek **** dis die kakste diens wat ek nog ooit gesien het... dis onmoontlik om enig terugvoer te kry op 'n eenvoudige navraag, hetsy waar...
dis 'n kak diens... niemand kan met mens in kontak kom nie en die kanale om met yahoo te kommunikeer is pateties... wonder wie is die breinchirurg wat yahoo bestuur?
kaksleg sê ek...
(en ek moes agree tot die terms of service hieronder... wat 'n phokin grap... blêrrie idiote)
28th
ranked
Anonymous
shared this idea
-
Anonymous commented
Stem saam. Toe ek gesien dat Yahoo met die SA diens begin het ek vir hulle 'n "mail" gestuur en gesê ek sien 'n fokop kom want as iets in SA gedoen word is dit altyd gefok. My Yahoo werk omtrent nooit en hang die meeste van die tyd. Dit is bewys-internetdienste het nie 'n lang leeftyd nie maar ek het gedink Google sal voor Yahoo gaan maar skynbaar is ek verkeerd.